10 wat ek dan ook in Jerusalem gedoen het, en ek het baie van die heiliges in gevangenisse opgesluit,+ waartoe ek volmag van die hoofpriesters ontvang het;+ en wanneer hulle tereggestel moes word, het ek my stem teen hulle uitgebring.
6 wat ywer betref, ’n vervolger van die gemeente;+ wat regverdigheid betref wat deur middel van die wet is, iemand wat getoon het dat hy onberispelik is.