2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n siel+ onopsetlik sondig+ in enige van die dinge wat Jehovah beveel nie gedoen mag word nie, en hy wel een daarvan doen:
11 Daarom vra ek: Het hulle gestruikel sodat hulle heeltemal geval het?+ Mag dit nooit gebeur nie! Maar deur hulle misstap+ is daar redding vir mense van die nasies,+ om hulle tot jaloesie op te wek.+