Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.

  • 1 Korintiërs 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As iemand dink dat hy kennis van iets verwerf het,+ ken hy dit nog nie soos hy dit behoort te ken nie.+

  • 2 Korintiërs 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+

  • 2 Korintiërs 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek het onredelik geword. Julle het my daartoe gedwing,+ want júlle moes my eintlik aanbeveel het. Want ek was nie in enigiets ondergeskik aan julle uitnemende+ apostels nie, selfs al is ek niks.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel