Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.

  • Psalm 32:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+

      En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+

  • Psalm 63:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Soos met die beste deel, ja, vettigheid, word my siel versadig,+

      En met lippe van vreugdegeroep bring my mond lof.+

  • Psalm 68:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Maar wat die regverdiges betref, laat hulle bly wees,+

      Laat hulle uitgelate wees voor God,+

      En laat hulle met blydskap jubel.+

  • Filippense 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel