Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 25:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+

  • Markus 8:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Want elkeen wat hom in hierdie owerspelige en sondige geslag vir my en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom ook skaam+ wanneer hy in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele kom.”+

  • Judas 14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ja, die sewende in die lyn van Adam, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah het met sy heilige tienduisende gekom,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel