Handelinge 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie, 1 Korintiërs 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want daar moet ook sektes+ onder julle wees, sodat die goedgekeurdes ook onder julle openbaar kan word.+ 1 Johannes 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jong kinders, dit is die laaste uur,+ en net soos julle gehoor het dat die antichris kom,+ het daar nou reeds baie antichriste opgestaan;+ waaruit ons te wete kom dat dit die laaste uur is.
29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,
19 Want daar moet ook sektes+ onder julle wees, sodat die goedgekeurdes ook onder julle openbaar kan word.+
18 Jong kinders, dit is die laaste uur,+ en net soos julle gehoor het dat die antichris kom,+ het daar nou reeds baie antichriste opgestaan;+ waaruit ons te wete kom dat dit die laaste uur is.