Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En die slawe van die huisheer het nader gekom en vir hom gesê: ‘Heer, het u nie goeie saad in u saailand gesaai nie?+ Hoe kom dit dan dat dit onkruid het?’+

  • 2 Tessalonisense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die verborgenheid van hierdie wetteloosheid is weliswaar reeds aan die werk;+ maar net totdat hy wat op die oomblik as ’n teëhouer dien, nie meer in die weg staan nie.+

  • 2 Johannes 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want baie bedrieërs het in die wêreld uitgegaan,+ mense wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie.+ Dit is die bedrieër+ en die antichris.+

  • Judas 4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 My rede hiervoor is dat sekere mense ingeglip het+ wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel+ bestem is,+ goddelose mense,+ wat die onverdiende goedhartigheid van ons God in ’n verskoning vir losbandige gedrag+ verander en ons enigste Eienaar+ en Here,+ Jesus Christus, verloën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel