1 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+ 1 Timoteus 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Deur hierdie raad aan die broers te gee, sal jy ’n goeie bedienaar van Christus Jesus wees, een wat gevoed word met die woorde van die geloof en van die goeie leer+ wat jy nougeset gevolg het.+
5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+
6 Deur hierdie raad aan die broers te gee, sal jy ’n goeie bedienaar van Christus Jesus wees, een wat gevoed word met die woorde van die geloof en van die goeie leer+ wat jy nougeset gevolg het.+