Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jesus het geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand uit water+ en gees+ gebore word, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.

  • Romeine 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want almal wat deur God se gees gelei word, dié is God se kinders.+

  • Romeine 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.

  • 2 Korintiërs 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+

  • Hebreërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want dit is onmoontlik om dié wat eens en vir altyd verlig is+ en die hemelse vrye gawe+ gesmaak het en deelgenote van heilige gees geword het+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel