1 Korintiërs 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nietemin is hierdie kennis nie in almal nie;+ maar party, wat tot nou toe aan die afgod gewoond is, eet voedsel as iets wat aan ’n afgod geoffer is,+ en hulle gewete, wat swak is, word verontreinig.+ 1 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+
7 Nietemin is hierdie kennis nie in almal nie;+ maar party, wat tot nou toe aan die afgod gewoond is, eet voedsel as iets wat aan ’n afgod geoffer is,+ en hulle gewete, wat swak is, word verontreinig.+
5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+