Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en Jehovah het Israel+ en Juda+ deur middel van al sy profete+ en elke siener+ bly waarsku+ en gesê: “Keer julle van julle slegte weë af+ en onderhou my gebooie,+ my insettinge,+ volgens die hele wet+ wat ek julle voorvaders beveel het+ en wat ek deur middel van my knegte, die profete, aan julle gestuur het”;+

  • 2 Kronieke 36:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.

  • Nehemia 9:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Maar u was baie jare lank toegewend teenoor hulle+ en het teen hulle bly getuig+ deur u gees, deur middel van u profete, en hulle het nie geluister nie.+ Uiteindelik het u hulle in die hand van die volke van die lande gegee.+

  • Jeremia 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het al sy knegte, die profete, na julle toe gestuur, ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur, maar julle het nie geluister nie,+ en ook het julle nie julle oor geneig om te luister nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel