9 Dié tent is ’n illustrasie+ vir die vasgestelde tyd wat nou hier is,+ en in ooreenstemming daarmee word gawes sowel as offerandes gebring.+ Dié kan egter nie die man wat heilige diens verrig, tot volmaaktheid bring+ wat sy gewete betref nie,+
9 Moet julle nie deur allerhande en vreemde leringe laat meesleep nie;+ want dit is goed dat die hart vastheid gegee word deur onverdiende goedhartigheid,+ nie deur voedsel,+ waarby dié wat hulle daarmee besig hou, geen baat gevind het nie.