Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sodat ons nie langer klein kindertjies moet wees nie, wat rondgeslinger word+ soos deur golwe en hiernatoe en daarnatoe gevoer word deur elke wind van lering+ deur middel van die bedrieëry+ van mense, deur middel van listigheid in die versinning van dwaling.

  • Kolossense 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie;

  • 2 Tessalonisense 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om nie gou van julle denke afgebring of opgewonde gemaak te word nie, hetsy deur ’n geïnspireerde uiting+ of deur ’n mondelinge boodskap+ of deur ’n brief+ wat glo van ons afkomstig sou wees, wat te kenne gee dat die dag+ van Jehovah hier is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel