9 Uiteindelik het hulle die plek bereik wat die ware God hom aangewys het, en Abraham het daar ’n altaar gebou+ en die hout reggesit en sy seun Isak se hande en voete gebind en hom op die altaar bo-op die hout gesit.+
16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+