Romeine 8:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want die skepping+ wag met gretige verwagting+ op die openbaring van die seuns van God.+ 2 Korintiërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+ 1 Johannes 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+
18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+
2 Geliefdes, nou is ons kinders van God,+ maar dit is nog nie openbaar gemaak wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees+ wanneer hy openbaar gemaak word,+ want ons sal hom sien net soos hy is.+