Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.

  • 1 Korintiërs 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.

  • Hebreërs 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 terwyl ons die blik stip gerig hou op die Hoofbewerker+ en Vervolmaker van ons geloof,+ Jesus. Vir die vreugde wat hom voorgehou is, het hy ’n folterpaal verduur,+ terwyl hy die skande verag het, en het hy aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel