1 Korintiërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak,+ sodat julle vry van enige beskuldiging+ kan wees in die dag+ van ons Here Jesus Christus.+ Filippense 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want hierdie vaste vertroue het ek, dat hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit tot voltooiing sal bring+ tot op die dag+ van Jesus Christus.
8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak,+ sodat julle vry van enige beskuldiging+ kan wees in die dag+ van ons Here Jesus Christus.+
6 Want hierdie vaste vertroue het ek, dat hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit tot voltooiing sal bring+ tot op die dag+ van Jesus Christus.