Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Johannes 12:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Nou vind daar ’n oordeel van hierdie wêreld plaas; nou sal die heerser van hierdie wêreld+ uitgewerp word.+

  • Openbaring 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel