Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg.

  • Handelinge 5:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hulle het toe van die Sanʹhedrin af weggegaan, bly+ omdat hulle waardig geag is om ter wille van sy naam oneer te ly.+

  • 1 Petrus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel