Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 24:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook hierdie woorde is vir die wyses:+ Om partydigheid in die gereg te toon, is nie goed nie.+

  • Matteus 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hulle hulle dissipels, saam met partyaanhangers van Herodes,+ na hom toe gestuur om te sê: “Leermeester, ons weet dat u waaragtig is en die weg van God in waarheid leer en u aan niemand steur nie, want u sien nie mense se uiterlike aan nie.+

  • 1 Timoteus 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus+ en die uitverkore engele om hierdie dinge sonder vooroordeel na te kom en niks uit partydigheid te doen nie.+

  • Jakobus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel