Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.

  • Esra 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “En jy, Esra, moet volgens die wysheid+ van jou God wat in jou hand is, magistrate en regters aanstel, sodat hulle voortdurend kan regspreek+ oor die hele volk wat anderkant die Rivier is, ja, oor almal wat die wette van jou God ken; en enigeen wat dit nie ken nie, moet julle onderrig.+

  • Psalm 107:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+

      En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel