Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En as jy in jou hart sê: “Hoe sal ons weet watter woord Jehovah nie gespreek het nie?”+—

  • 2 Tessalonisense 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om nie gou van julle denke afgebring of opgewonde gemaak te word nie, hetsy deur ’n geïnspireerde uiting+ of deur ’n mondelinge boodskap+ of deur ’n brief+ wat glo van ons afkomstig sou wees, wat te kenne gee dat die dag+ van Jehovah hier is.

  • 1 Timoteus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel