Matteus 24:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want valse Christusse+ en valse profete+ sal opstaan en sal groot tekens+ en wonders doen om, indien moontlik, selfs die uitverkorenes te mislei.+ Openbaring 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+
24 Want valse Christusse+ en valse profete+ sal opstaan en sal groot tekens+ en wonders doen om, indien moontlik, selfs die uitverkorenes te mislei.+
14 Hulle is in werklikheid uitinge wat deur demone geïnspireer is+ en doen tekens,+ en hulle gaan uit na die konings+ van die hele bewoonde aarde,+ om hulle te versamel vir die oorlog+ van die groot dag+ van God die Almagtige.+