Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die verborgenheid van hierdie wetteloosheid is weliswaar reeds aan die werk;+ maar net totdat hy wat op die oomblik as ’n teëhouer dien, nie meer in die weg staan nie.+

  • 1 Johannes 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jong kinders, dit is die laaste uur,+ en net soos julle gehoor het dat die antichris kom,+ het daar nou reeds baie antichriste opgestaan;+ waaruit ons te wete kom dat dit die laaste uur is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel