Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 18:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Moes jy nie op jou beurt jou medeslaaf barmhartig gewees het+ soos ek jou ook barmhartig was nie?’+

  • Johannes 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos ek julle liefgehad het.+

  • Romeine 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Julle moet niemand enigiets verskuldig wees nie,+ behalwe om mekaar lief te hê;+ want hy wat sy medemens liefhet, het die wet vervul.+

  • 1 Johannes 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hieraan het ons die liefde leer ken,+ omdat hy vir ons van sy siel afstand gedoen het;+ en ons staan onder verpligting om vir ons broers van ons siele afstand te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel