Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Terwyl die mense geslaap het, het sy vyand gekom en onkruid daaroor gesaai, tussen die koring in, en weggegaan.

  • Matteus 13:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 die saailand is die wêreld;+ wat die goeie saad betref, dit is die kinders van die koninkryk; maar die onkruid is die kinders van die bose,+

  • Galasiërs 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar weens die valse broers+ wat stilletjies ingebring is,+ wat ingesluip het om ons vryheid+ te bespied wat ons in eenheid met Christus Jesus het, sodat hulle ons heeltemal in slawerny kon bring+—

  • 1 Johannes 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie;+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het.+ Maar hulle het uitgegaan sodat dit aan die lig kon kom dat nie almal van ons soort is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel