Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+

  • Openbaring 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel