Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+

      Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+

  • Matteus 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Jesus vir hom gesê: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God moet jy aanbid,+ en aan hom alleen+ moet jy heilige diens verrig.’”+

  • Openbaring 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het ek voor sy voete neergeval om hom te aanbid.+ Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie!+ Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat die werk het om van Jesus te getuig.+ Aanbid God;+ want dit is die aflegging van getuienis omtrent Jesus wat profesie inspireer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel