Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en ook mag julle niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan onderhou wat ek julle beveel.

  • Deuteronomium 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+

  • Spreuke 30:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Voeg niks by sy woorde nie,+ sodat hy jou nie teregwys nie, en sodat jy nie as ’n leuenaar geopenbaar word nie.+

  • Johannes 20:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Jesus het weliswaar ook baie ander tekens voor die dissipels gedoen, wat nie in hierdie boekrol neergeskryf is nie.+

  • 2 Korintiërs 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want sake staan so: as iemand kom en ’n ander Jesus verkondig as die een wat ons verkondig het,+ of julle ’n ander gees ontvang as wat julle ontvang het,+ of ander goeie nuus+ as wat julle aangeneem het, dan verdra julle hom maklik.+

  • Galasiërs 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar selfs al sou ons of ’n engel uit die hemel aan julle iets as goeie nuus bekend maak benewens dit wat ons aan julle as goeie nuus bekend gemaak het, laat hom vervloek wees.+

  • 1 Johannes 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel