Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 90:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die dae van ons jare is op sigself sewentig jaar;+

      En as dit weens besondere krag tagtig jaar is,+

      Is dit nietemin vol moeite en skadelike dinge;+

      Want gou sal dit verbygaan, en ons vlieg daarheen.+

  • Prediker 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ’n tyd vir geboorte+ en ’n tyd om te sterf;+ ’n tyd om te plant en ’n tyd om uit te trek wat geplant is;+

  • Prediker 7:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Moenie alte goddeloos wees nie,+ en moet ook nie dwaas word nie.+ Waarom sou jy sterf wanneer dit nie jou tyd is nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel