13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+
11 en hulle het gesê: “Manne van Galileʹa, waarom staan julle in die lug en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal net so op dieselfde manier kom+ as wat julle hom die lug in sien gaan het.”
7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien,+ ook diegene wat hom deurboor het;+ en al die stamme van die aarde sal hulleself in droefheid slaan weens hom.+ Ja, Amen.