Eksodus 32:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar as u tog nou hulle sonde sal vergewe+—en so nie, wis my dan asseblief uit+ u boek+ wat u geskryf het.” Psalm 69:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat hulle uit die boek van die lewendes uitgewis word,+En laat hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+ Filippense 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+
32 Maar as u tog nou hulle sonde sal vergewe+—en so nie, wis my dan asseblief uit+ u boek+ wat u geskryf het.”
28 Laat hulle uit die boek van die lewendes uitgewis word,+En laat hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+
3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+