23 in algemene vergadering,+ en die gemeente van die eersgeborenes,+ wat in die hemele opgeskryf is,+ en God, die Regter van almal,+ en die geestelike lewens+ van regverdiges wat tot volmaaktheid gebring is,+
2 Ná hierdie dinge het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom: en kyk! daar het ’n troon+ in die hemel+ gestaan, en iemand sit op die troon.+