Psalm 25:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maak u weë aan my bekend, o Jehovah.+ Leer my u paaie.+ Psalm 27:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Onderrig my in u weg, o Jehovah.+ Lei my op die pad van regverdigheid as gevolg van my vyande. Psalm 86:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Leer my u weg, o Jehovah.+ Ek sal u weg van waarheid volg.+ Verenig my hart* om u naam te vrees.+ Psalm 119:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 O Jehovah, leer my+ die weg van u wetsvoorskrifte,dan sal ek dit tot die einde toe volg.+ Jesaja 30:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ Volg dit,” ingeval jy regs sou gaan of ingeval jy links sou gaan.+
21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ Volg dit,” ingeval jy regs sou gaan of ingeval jy links sou gaan.+