Eksodus 33:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Asseblief, as ek u goedkeuring geniet, maak dan u weë aan my bekend,+ sodat ek u kan ken en kan aanhou om u goedkeuring te geniet. Onthou ook dat hierdie nasie u volk is.”+ Psalm 86:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Leer my u weg, o Jehovah.+ Ek sal u weg van waarheid volg.+ Verenig my hart* om u naam te vrees.+ Psalm 143:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Laat my u lojale liefde in die oggend hoor,want ek vertrou op u. Maak aan my die weg bekend wat ek moet volg,+want ek rig my tot u.
13 Asseblief, as ek u goedkeuring geniet, maak dan u weë aan my bekend,+ sodat ek u kan ken en kan aanhou om u goedkeuring te geniet. Onthou ook dat hierdie nasie u volk is.”+
8 Laat my u lojale liefde in die oggend hoor,want ek vertrou op u. Maak aan my die weg bekend wat ek moet volg,+want ek rig my tot u.