Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 49:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar God sal my uit die mag* van die Graf* loskoop,+

      want hy sal my daaruit neem. (Sela)

  • Handelinge 2:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat. Hy het gesê dat Christus nie in die Graf* agtergelaat sou word nie en dat sy liggaam* ook nie sou ontbind nie.+

  • Handelinge 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 terwyl julle die een wat mense na die lewe lei,*+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dood opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+

  • Openbaring 1:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe ek hom sien, het ek soos ’n dooie mens voor sy voete neergeval.

      En hy het sy regterhand op my gesit en gesê: “Moenie bang wees nie. Ek is die Eerste+ en die Laaste,+ 18 en die lewende,+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood en van die Graf.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel