Jesaja 33:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+ Openbaring 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+
22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+
17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+