Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 7:25-30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Net toe hy daar aankom, het ’n vrou wie se dogtertjie ’n onrein gees gehad het, van hom gehoor en by sy voete kom neerval.+ 26 Die vrou was ’n Griek, van Siro-Fenisiese nasionaliteit,* en sy het hom bly vra om die demoon uit haar dogter uit te dryf. 27 Maar hy het vir haar gesê: “Laat die kinders eers versadig word, want dit is nie reg om die kinders se brood te vat en dit vir die hondjies te gooi nie.”+ 28 Sy het toe vir hom gesê: “Ja, meneer, en tog eet selfs die hondjies onder die tafel van die kindertjies se krummels.” 29 Hy het vir haar gesê: “Omdat jy dit gesê het, gaan huis toe. Die demoon het uit jou dogter uitgegaan.”+ 30 Toe het sy huis toe gegaan en die jong kind op die bed sien lê, en die demoon was weg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel