Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 8/8 bl. 14-20
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1991
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1990
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2002
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1995
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1994
Sien nog
Ontwaak!—1991
g91 8/8 bl. 14-20

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Die Israeliete sou dit vir God wees (Deuteronomium 26:18)

8. Nes die ryke moes hy ook ’n halfsikkel bring (Exodus 30:15)

9. Henog se seun (Genesis 4:18)

10. Voorbeeld van slap ouerlike dissipline (1 Samuel 2:22-24)

11. Daar was ’n dodebesweerster in hierdie stad (1 Samuel 28:7)

12. “---- almal wat julle mag vind, na die bruilof” (Mattheüs 22:9)

13. Hy het Israel verlos en 600 Filistyne met ’n osdrywerstok verslaan (Rigters 3:31)

16. Aan die einde van die dae sal hy teen Jehovah se volk optrek (Esegiël 38:16)

17. Vry van sorg (Job 16:12)

19. Die vader van Betlehem (1 Kronieke 4:4)

20. Adam se kleinseun (Lukas 3:38)

22. God het die asem van die lewe daarin geblaas (Genesis 2:7)

24. Vinnig (Joël 3:4)

26. Sy vader was een van ’n tweeling (1 Kronieke 1:35)

27. Skryfimplement (3 Johannes 13)

28. Dawid het hier gebly toe Saul hom agtervolg het (1 Samuel 24:1)

30. Spruite (Esegiël 17:6)

32. Toe die melaatse Jesus sien, het hy dit gedoen (Lukas 5:12)

33. Dit beeld selfvernedering af (Mattheüs 11:21)

34. Aramese woord wat op die muur van Belsasar se eetsaal verskyn het (Daniël 5:25)

35. Die Filistyne het Simson hier gevange gehou (Rigters 16:21)

36. Moses was dit van God (Psalm 106:23)

Af

1. So ’n kind het geen broers of susters nie (Spreuke 4:3)

2. “Die wat gesond is, het die geneesheer nie ----- nie” (Markus 2:17)

3. Korban (Markus 7:11)

4. Geneig tot sonde (Lukas 19:7)

5. Elihu het eerbiedig geluister omdat Job ---- was (Job 32:4)

6. Slegte voorbeeld van broederliefde (1 Johannes 3:11, 12)

7. Bindweefsel waarmee spiere aan bene geheg word (Job 10:11)

14. Waarskynlik die jongste seun van Levi (Genesis 46:11)

15. Judas het Jesus met een verraai (Lukas 22:48)

17. Die hele menigte het elkeen een gekry toe die ark na Jerusalem gebring is (2 Samuel 6:19)

18. Verpligte offer wat Israeliete moes bring (Maleagi 3:10)

21. Die voorhangsel het dit van die Allerheiligste geskei (Exodus 26:33)

22. Vogtig (Genesis 2:10)

23. Manne van Hiskia het hulle versamel (Spreuke 25:1)

25. Josef het sy broers so genoem (Genesis 42:9)

29. Vrou van Hosea (Hosea 1:3)

31. Jehovah het hom minder lief gehad as sy broer (Maleagi 1:2, 3)

32. Iets kosbaars (1 Timotheüs 6:19)

Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 20

Dwars

1. EIENDOMSVOLK

8. ARME

9. IRAD

10. ELI

11. ENDOR

12. NOOI

13. SAMGAR

16. GOG

17. RUSTIG

19. EFRATA

20. ENOS

22. NEUS

24. YLINGS

26. ELIFAS

27. PEN

28. ENGEDI

30. LOTE

32. SMEEK

33. SAK

34. MENE

35. GASA

36. UITVERKORENE

Af

1. ENIGSTE

2. NODIG

3. OFFERGAWES

4. SONDIGE

5. OUER

6. KAIN

7. SENINGS

14. MERARI

15. KUS

17. ROSYNEKOEK

18. TIENDE

21. HEILIGE

22. NAT

23. SPREUKE

25. SPIOENE

29. GOMER

31. ESAU

32. SKAT

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel