Inhoudsopgawe
22 Oktober 1992
’n Nuwe wêreld wat almal tevrede stel
Omdat politici die mensdom se hunkering na ’n nuwe wêreld wil vervul, sê hulle dat hulle so ’n wêreld wil skep. Kan hulle? Indien nie, beteken dit dat die hunkering na so ’n wêreld nooit vervul sal word nie? Jy sal die bewyse dat ’n nuwe wêreld werklik ophande is hartroerend en bemoedigend vind.
3 Die mensdom hunker na ’n nuwe wêreld
4 ’n Nuwe wêreld wat almal tevrede stel
11 Kies die lewe in daardie nuwe wêreld
15 Wyndham se geloof—Die uitwerking wat dit op ander gehad het
17 Nieu-Seeland se donserige klein vruggie
22 ’n Dag by Asië se grootste diereskou
32 ‘Julle woorde en dade stem ooreen’
Bloedlose behandeling red my van ’n gewisse dood 12
Baie mense vra vandag dat hulle bloedlose behandeling tydens mediese noodgevalle ontvang. Lees hoe een pasiënt sulke lewensreddende behandeling ontvang het.
Hoe reuse langs die kus gekweek word 25
Bome is so belangrik dat wetenskaplikes daarna streef om metodes te vind om die woud se opbrengs te verbeter. Vind uit hoe steggies gebruik word om dieselfde boom voort te bring waarvandaan hulle oorspronklik gekry is.