Inhoudsopgawe
22 April 2000
’n Verenigde wêreld—Sal Europa die eerste stap wees?
In ’n verdeelde wêreld is Europese eenwording groot nuus. Maar hoe realisties is die hoop op ’n verenigde Europa? Is daar enige ware hoop op wêreldeenheid?
3 ’n Verenigde Europa—Waarom sal dit saak maak?
12 TV-nuus—Hoeveel daarvan is werklik nuus?
16 Christelike liefde versus ’n vulkaan
25 Geneties gewysigde voedsel—Is dit veilig?
32 “’n Realistiese en praktiese handleiding”
Vaderskap—Is dit ’n bewys van manlikheid? 13
Baie jongmense van vandag dink so. Maar wat maak van jou ’n man?
“Die stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n” 18
’n Regsgeleerde vertel van sy aandeel aan die harde stryd om godsdiensvryheid vir Jehovah se Getuies in Kanada te verkry.