Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • jy bl. 320
  • ’n Paar profesieë oor die Messias

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Paar profesieë oor die Messias
  • Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • Soortgelyke materiaal
  • Bewys Messiaanse profesieë dat Jesus die Messias was?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Jesus Christus—die beloofde Messias
    Wat leer die Bybel werklik?
  • Die Messias
    Ontwaak!—2015
  • Profesieë gee besonderhede oor die Messias
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
jy bl. 320

’n Paar profesieë oor die Messias

GEBEURTENIS

PROFESIE

VERVULLING

HOOFSTUK

Gebore in Betlehem

Miga 5:2

Lukas 2:1-6

5, 7, 67

Vlug na en terugkeer uit Egipte

Hosea 11:1

Matteus 2:13-15, 19, 20

8

Ma’s huil nadat hulle seuns doodgemaak is in ’n poging om die jong Jesus dood te maak

Jeremia 31:15

Matteus 2:17, 18

8

Maak aan gevangenes bekend dat hulle vrygelaat sal word

Jesaja 61:1, 2

Lukas 4:17-21

21

Bly in Kapernaum in Galilea

Jesaja 9:1, 2

Matteus 4:13-17

22, 67

Maak baie wat siek is, gesond

Jesaja 53:4

Matteus 8:16, 17

23

Stry nie met mense op die strate nie

Jesaja 42:1-4

Matteus 12:16-21

33

Leer ander deur middel van illustrasies

Psalm 78:2; Jesaja 6:9, 10

Matteus 13:13-15, 34, 35

43

Kom in Jerusalem aan op ’n jong donkie

Sagaria 9:9

Matteus 21:1-9

102

Baie glo nie in hom nie

Jesaja 6:10; 53:1

Johannes 12:37, 38

104

Verraai deur iemand wat hy vertrou

Psalm 41:9

Johannes 13:18, 21

117

Dissipels word verstrooi en verlaat hom

Sagaria 13:7

Matteus 26:31, 54-56

118, 124

Sonder rede gehaat

Psalm 35:19; 69:4

Johannes 15:24, 25

120

Soldate verdeel sy klere

Psalm 22:18

Johannes 19:23, 24

131

Dors terwyl hy aan die paal hang

Psalm 22:15

Johannes 19:28

132

Sy liggaam word deurboor ná sy dood

Sagaria 12:10

Johannes 19:34, 37

133

Bene is nie gebreek nie

Psalm 34:20

Johannes 19:36

133

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel