Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 218-219
  • Inleiding tot Deel 14

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 14
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Die openbaring aan Johannes
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Volg Jesus na—Preek met vrymoedigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Wat is die Koninkryk van God?
    Wat vereis God van ons?
  • Wat Jesus ander oor God se Koninkryk geleer het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 218-219
Die apostel Paulus en Timoteus op ’n skip

Inleiding tot Deel 14

Die vroeë Christene het die goeie nuus van die Koninkryk tot in die verste dele van die aarde verkondig. Jesus het hulle gelei na die plekke waar hulle moes preek. Hy het hulle ook wonderdadig gehelp om mense die waarheid in hulle eie taal te leer. Jehovah het hulle gehelp om dapper te wees en hulle die krag gegee om wrede vervolging te oorkom.

Jesus het aan die apostel Johannes ’n visioen van Jehovah se heerlikheid gegee. In ’n ander visioen het Johannes gesien hoe die Koninkryk van die hemele Satan oorwin en vir ewig ’n einde aan sy heerskappy maak. Johannes het gesien hoe Jesus as Koning heers en hoe die 144 000 saam met hom heers. Hy het ook gesien hoe die hele aarde ’n paradys word waar almal Jehovah in vrede en eenheid aanbid.

BELANGRIKE LESSE

  • Wanneer ons die werk doen wat Jehovah ons gegee het, word hy verheerlik

  • Jy moet jou lewe aan Jehovah toewy en vir hom wys dat jy graag deel van sy Koninkryk wil wees

  • Maak Jehovah jou beste Vriend

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel