Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm17 bl. 6-7
  • Sondag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sondag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2017
CO-pgm17 bl. 6-7
Prente wat Sondagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

Sondag

“Maar wie tot die einde toe volhard het, hy sal gered word”—MATTEUS 24:13

OGGEND

  • 9:20 Musiekaanbieding (video)

  • 9:30 Lied 121 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Ons moet “met volharding hardloop”

    • Hardloop om te wen! (1 Korintiërs 9:24)

    • Oefen aanhoudend (1 Korintiërs 9:25-27)

    • Raak ontslae van alles wat onnodig is (Hebreërs 12:1)

    • Volg goeie voorbeelde na (Hebreërs 12:2, 3)

    • Eet gesonde kos (Hebreërs 5:12-14)

    • Drink baie water (Openbaring 22:17)

    • Wees gehoorsaam aan die reëls van die wedloop (2 Timoteus 2:5)

    • Wees vol vertroue dat jy die prys sal ontvang (Romeine 15:13)

  • 11:10 Lied 141 en aankondigings

  • 11:20 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Moet nooit hoop opgee nie! (Jesaja 48:17; Jeremia 29:11)

  • 11:50 Opsomming van Die Wagtoring

  • 12:20 Lied 20 en pouse

Prente wat Sondagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

MIDDAG

  • 1:35 Musiekaanbieding (video)

  • 1:45 Lied 57

  • 1:50 DRAMA: Dink aan die vrou van Lot—Deel 3 (Lukas 17:28-33)

  • 2:20 Lied 54 en aankondigings

  • 2:30 “Bly in afwagting . . . Dit sal nie laat wees nie”! (Habakuk 2:3)

  • 3:30 Lied 129 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel