Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm22 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2022
CO-pgm22 bl. 4-5
Blou en groen vorms.

Saterdag

‘Julle moet vlekkeloos en onbesmet en in vrede bevind word’ – 2 Petrus 3:14

Oggend

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 58 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Wees gereed om “die goeie nuus van vrede” te verkondig

    • • Behou jou ywer (Romeine 1:14, 15)

    • • Berei goed voor (2 Timoteus 2:15)

    • • Neem die inisiatief (Johannes 4:6, 7, 9, 25, 26)

    • • Gaan terug na persone wat belangstel (1 Korintiërs 3:6)

    • • Help studente om volwasse Christene te word (Hebreërs 6:1)

  • 10:40 Jongmense – Lewe op ’n manier wat vrede sal bring! (Matteus 6:33; Lukas 7:35; Jakobus 1:4)

  • 11:00 Lied 135 en aankondigings

  • 11:10 VIDEO: Hoe ons broers vrede geniet ondanks . . .

    • • Teenstand

    • • Siekte

    • • Ekonomiese probleme

    • • Natuurrampe

  • 11:45 DOOPTOESPRAAK: Bly op “die weg van vrede” (Lukas 1:79; 2 Korintiërs 4:16-18; 13:11)

  • 12:15 Lied 54 en pouse

Middag

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 29

  • 1:50 SIMPOSIUM: ‘Raak ontslae’ van dinge wat vrede vernietig

    • • Ongepaste spoggery (Efesiërs 4:22; 1 Korintiërs 4:7)

    • • Afguns (Filippense 2:3, 4)

    • • Oneerlikheid (Efesiërs 4:25)

    • • Skadelike skinderpraatjies (Spreuke 15:28)

    • • Onbeheerste woede (Jakobus 1:19)

  • 2:45 BYBELDRAMA: Jehovah lei ons op die weg van vrede – Deel 1 (Jesaja 48:17, 18)

  • 3:15 Lied 130 en aankondigings

  • 3:25 SIMPOSIUM: ‘Soek vrede en streef dit na’ . . .

    • • Deur nie gou aanstoot te neem nie (Spreuke 19:11; Prediker 7:9; 1 Petrus 3:11)

    • • Deur verskoning te vra (Matteus 5:23, 24; Handelinge 23:3-5)

    • • Deur vryelik te vergewe (Kolossense 3:13)

    • • Deur die tong wyslik te gebruik (Spreuke 12:18; 18:21)

  • 4:15 Bewaar ons “verenigende band van vrede”! (Efesiërs 4:1-6)

  • 4:50 Lied 113 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel