Saterdag
“Stry [hard] vir die geloof” – Judas 3
OGGEND
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 57 en gebed
9:40 SIMPOSIUM: Onthou – Dié sonder geloof kan geloof verkry!
• Die Nineviete (Jona 3:5)
• Jesus se vleeslike broers (1 Korintiërs 15:7)
• Belangrike mense (Filippense 3:7, 8)
• Mense wat nie godsdienstig is nie (Romeine 10:13-15; 1 Korintiërs 9:22)
10:30 Bou geloof op deur Geniet die lewe vir ewig! te gebruik (Johannes 17:3)
10:50 Lied 67 en aankondigings
11:00 SIMPOSIUM: Suksesvolle vegters vir die geloof
• Dié met ’n huweliksmaat wat nie ’n Getuie is nie (Filippense 3:17)
• Dié met net een ouer wat ’n Getuie is (2 Timoteus 1:5)
• Ongetroude Christene (1 Korintiërs 12:25)
11:45 DOOP: Beoefen geloof en lewe vir ewig! (Matteus 17:20; Johannes 3:16; Hebreërs 11:6)
12:15 Lied 79 en pouse
MIDDAG
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 24
1:50 SIMPOSIUM: Hoe ons broers wys dat hulle geloof het in . . .
• Afrika
• Noord-Amerika
• Asië
• Oseanië
• Europa
• Suid-Amerika
2:15 SIMPOSIUM: Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei
• Leer ’n nuwe taal (1 Korintiërs 16:9)
• Trek na waar daar hulp nodig is (Hebreërs 11:8-10)
• Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers (1 Korintiërs 4:17)
• Help met ’n teokratiese bouprojek (Nehemia 1:2, 3; 2:5)
• ‘Sit iets opsy’ vir Jehovah se werk (1 Korintiërs 16:2)
3:15 Lied 84 en aankondigings
3:20 BYBELDRAMA: Daniël: ’n Lewe van geloof – Deel I (Daniël 1:1–2:49; 4:1-33)
4:20 “Stry [hard] vir die geloof”! (Judas 3; Spreuke 14:15; Romeine 16:17)
4:55 Lied 38 en slotgebed