Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm24 bl. 2-3
  • Vrydag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vrydag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2024
CO-pgm24 bl. 2-3
Collage: Hoogtepunte van Vrydag se program. 1. ’n Engel praat met Sagaria in die tempelheiligdom; Sagaria is baie bang. 2. Die Joodse maagd Maria lyk baie verbaas. 3. Josef en Maria loop langs ’n donkie. Maria dra die baba Jesus in haar arms.

Vrydag

“Goeie nuus . . . van groot vreugde wat die hele volk sal hê” –  Lukas 2:10

Oggend

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 150 en gebed

  • 9:40 VOORSITTERSREDE: Hoekom het ons goeie nuus nodig? (1 Korintiërs 9:16; 1 Timoteus 1:12)

  • 10:10 BYBELDRAMA:

    Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 1

    Die ware lig van die wêreld – Deel I (Matteus 1:​18-25; Lukas 1:​1-80; Johannes 1:​1-5)

  • 10:45 Lied 96 en aankondigings

  • 10:55 SIMPOSIUM: ‘Hulle is deur heilige gees gelei’

    • • Matteus (2 Petrus 1:21)

    • • Markus (Markus 10:21)

    • • Lukas (Lukas 1:​1-4)

    • • Johannes (Johannes 20:31)

  • 12:10 Lied 110 en pouse

Middag

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 117

  • 1:50 SIMPOSIUM: Glo die waarheid oor Jesus

    • • Die Woord (Johannes 1:1; Filippense 2:​8-11)

    • • Sy naam (Handelinge 4:12)

    • • Sy geboorte (Matteus 2:​1, 2, 7-12, 16)

  • 2:30 Lied 99 en aankondigings

  • 2:40 SIMPOSIUM: Lesse uit die land van Jesus

    • • Geografie (Deuteronomium 8:7)

    • • Diere (Lukas 2:​8, 24)

    • • Kos (Lukas 11:3; 1 Korintiërs 10:31)

    • • Gesinslewe (Filippense 1:10)

    • • Die gemeenskap (Deuteronomium 22:4)

    • • Opvoeding (Deuteronomium 6:​6, 7)

    • • Aanbidding (Deuteronomium 16:​15, 16)

  • 4:15 “Ewige goeie nuus” – In watter sin? (Openbaring 14:​6, 7)

  • 4:50 Lied 66 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel