Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/85 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1985
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1985
km 3/85 bl. 1

Velddiensvergaderinge

4-10 MAART

Velddiens saam met jongmense

1. Wanneer sal dit vir gesinne goed wees om saam te werk?

2. Hoe kan verkondigers wat nie kinders het nie groot gesinne help?

3. Hoe kan jongmense aangemoedig word om by die huise te praat?

11-17 MAART

Huis-tot-huisverslag

1. Hoe waardevol kan ’n huis-tot-huisverslag wees?

2. Hoe word die simbole op die vorm gebruik?

3. Watter besonderhede kan ons neerskryf?

18-24 MAART

Herbesoeke

1. Wat is ons doel met herbesoeke?

2. Wanneer moet ons vir ’n herbesoek voorberei?

3. Waarom is dit verstandig om die mense gou weer te besoek?

25-31 MAART

Hoe sal jy ter voorbereiding vir die Gedenkmaal

1. die uitnodiging gebruik?

2. verduidelik wie die embleme gebruik?

3. ander help om dit by te woon?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel