Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/85 bl. 9-12
  • Dagtekste vir Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dagtekste vir Mei
  • Ons Koninkryksbediening—1985
  • Onderhofies
  • 1 Wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?​—Rom. 11:34. wAF 1/9 2, 3
  • DAGTEKSTE VIR JUNIE
  • DAGTEKSTE VIR JULIE
  • DAGTEKSTE VIR AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—1985
km 4/85 bl. 9-12

Dagtekste vir Mei

1 Wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?​—Rom. 11:34. wAF 1/9 2, 3

2 Ek [het] gesien, en kyk, daar was ’n groot menigte wat niemand kon tel nie, . .. hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande.​—Openb. 7:9. wAF 15/9 18

3 Niemand kan ’n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.​—1 Kor. 3:11. wAF 1/8 8, 12, 13

4 Die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word.​—Mark. 13:10. wAF 15/5 5-7a

5 Julle is my getuies, spreek die Here, en Ek is God.​—Jes. 43:12. wAF 1/6 10, 11b

6 Julle moet julle nie ‘leiers’ laat noem nie, want Een is julle Leier: die Christus.​—Matt. 23:8, 10, NAV. wAF 1/4 15, 16

7 Ons sal u weer hieromtrent hoor.—Hand. 17:32. wAF 15/8 13, 14b

8 Wie kan ooit die gedagte van die Here ken? Wie kan ooit sy raadgewer wees?​—Rom. 11:34, The Jerusalem Bible. wAF 1/9 3-5

9 Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.​—Ps. 55:23. wAF 15/3 16d

10 Sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is.​—Ef. 3:17. wAF 1/8 10-12

11 ’n Groot deur wat tot aktiwiteit lei, is vir my oopgemaak.​—1 Kor. 16:9, NW. wAF 15/5 17a

12 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.​—Matt. 11:29, 30. wAF 15/3 14b

13 Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef.​—2 Kor. 13:5. wAF 1/6 19, 20a

14 Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.​—Deut. 6:5. wAF 1/9 14, 16, 17

15 Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met ’n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë.​—Jes. 38:3. wAF 1/9 12, 13a

16 Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.​—Ps. 37:25. wAF 15/7 17, 18a

17 Elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is.​—1 Kor. 3:13. wAF 1/8 21, 22

18 Julle moet in julle harte die eer gee aan Christus die Here. As iemand julle vra oor die verwagting wat julle vir die toekoms het, moet julle altyd reg wees om dit aan hom te verduidelik, maar doen dit met beskeidenheid en met eerbied.​—1 Pet. 3:15,16, Die Lewende Bybel. wAF 15/3 19, 20c

19 Hoedanig moet julle nie wees in heilige wandel en godsvrug nie?​—2 Pet. 3:11. wAF 1/4 18, 19

20 Die man is die hoof van die vrou.​—Ef. 5:23. wAF 1/5 12, 14c

21 Hulle het toe ’n geruime tyd daar deurgebring en vrymoediglik gespreek in die Here.​—Hand. 14:3. wAF 15/8 13-15a

22 Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.​—Matt. 22:37-39. wAF 1/9 13, 14, 16

23 Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom.​—Hebr. 10:24, 25, NAV. wAF 15/7 14, 15a

24 Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek soos ’n bekwame boumeester die fondament gelê, en ’n ander bou daarop; maar elkeen moet oppas hoe hy daarop bou.​—1 Kor. 3:10. wAF 1/8 4, 22, 23; 1a

25 Halleluja! Loof die Here, o my siel! Ek wil die Here prys so lank as ek lewe.​—Ps. 146:1, 2. wAF 1/6 18, 20, 21b

26 Dan sal nie meer verblind wees die oë van die wat sien nie; en die ore van hulle wat hoor, sal luister.​—Jes. 32:3. wAF 15/5 9, 10b

27 Laat u redelikheid aan alle mense bekend word.​—Filip. 4:5, NW. wAF 1/5 23, 24c

28 Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste,... vir... dienswerk.—Ef. 4:11,12. wAF 15/8 1, 2b

29 Die vrug van die Gees is . . . selfbeheersing.​—Gal. 5:22. wAF 15/3 15d

30 Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.​—Matt. 24:34. wAF 15/7 6, 7a

31 As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang; as iemand se werk verbrand word, sal hy skade ly; alhoewel hy self gered sal word.​—1 Kor. 3:14, 15. wAF 1/8 21-23a

DAGTEKSTE VIR JUNIE

1 [Wees] ywerig . . . om die goeie te doen.​—Tit. 2:14, NAV. wAF 15/11 15, 16a

2 Pas op vir julleself, dat julle harte nie miskien beswaar word . . . nie, en die dag julle nie skielik oorval nie. . . . Waak dan.​—Luk. 21:34-36. wAF 1/12 18-20a

3 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.​—Joh. 13:35. wAF 1/10 6-8

4 In die laaste dae ... sal ... die mense . . . meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God [wees].​—2 Tim. 3:1, 2, 4. wAF 15/10 18, 19

5 Hom moet julle teestaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is.​—1 Pet. 5:9. wAF 1/11 11, 12a

6 Verenig my hart tot die vrees van u Naam. — Ps. 86:11. wAF 1/9 11a

7 Soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.​—Jes. 62:5. wAF 1/5 3-5d

8 Sorg dat julle openbare gedrag onberispelik is. Lewe in vrede met almal, sover dit van julle afhang.​—Rom. 12:17, 18, Phillips. wAF 15/8 17-19a

9 Maak dissipels van al die nasies ... en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.​—Matt. 28:19. wAF 1/11 1-4a

10 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord.​—Ef. 6:14. wAF 15/10 5, 6a

11 Die tyd is kort; van nou af moet ook die wat vroue het, wees asof hulle nie het nie; ... die wat koop, asof hulle nie besit nie; en die wat hierdie wêreld gebruik, asof hulle dit nie ten volle gebruik nie.​—1 Kor. 7:29-31. wAF 1/10 6a

12 Streef na vrede met alle mense . . . terwyl julle sorgvuldig toesien . . . dat daar geen hoereerder is of iemand wat geen waardering het vir heilige dinge nie, soos Esau, wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.​—Hebr. 12:14-16, NW. wAF 15/11 10-12

13 Vrees God en gee Hom heerlikheid.​—Openb. 14:7. wAF 1/4 10, 11

14 Laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek [Jehovah] is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen.​—Jer. 9:24. wAF 15/3 11, 12d

15 Die Here het sy heilige arm ontbloot voor die oë van al die nasies, en al die eindes van die aarde sal sien die heil van onse God.​—Jes. 52:10. wAF 15/3 3-5b

16 Die doop van Johannes, waar was dit vandaan, uit die hemel of uit mense?​—Matt. 21:25. wAF 1/11 17-19

17 Staan dan vas, . . . met die borswapen van die geregtigheid aan.​—Ef. 6:14. wAF 15/10 7, 8a

18 Die wat hierdie wêreld gebruik, [moet wees] asof hulle dit nie ten volle gebruik nie.​—1 Kor. 7:31. wAF 15/11 14, 15b

19 Ly dan verdrukking soos ’n goeie krygsman van Jesus Christus. Niemand wat ’n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie.​—2 Tim. 2:3, 4. wAF 1/10 13, 14a

20 Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die Here wat ons gemaak het.​—Ps. 95:6. wAF 15/4 21, 22

21 Toe hy die gesig gesien het, het ons dadelik probeer om na Macedonië te gaan, omdat ons verseker was dat die Here ons geroep het om die evangelie aan hulle te verkondig.​—Hand. 16:10. wAF 15/5 3, 4a

22 Daarom dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons . . . met volharding die wedloop loop wat voor ons lê. ​—Hebr. 12:1. wAF 1/6 8-11a

23 Julle is die lig van die wêreld. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie.​—Matt. 5:14. wAF 1/11 13-15

24 Neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.​—Ef. 6:16. wAF 15/10 9, 10a

25 Die tyd is kort.​—1 Kor. 7:29. wAF 15/11 13, 14b

26 Van kleins af ken [jy] die heilige Skrifte . . . wat jou wys kan maak tot saligheid.​—2 Tim. 3:15. wAF 15/8 4-8b

27 Dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.​—Joh. 17:3. wAF 1/8 17, 18a

28 Hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse.​—Jes. 2:4. wAF 15/9 8, 9a

29 [Moenie julle] hoop . . . stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.​—1 Tim. 6:17. wAF 15/7 16a

30 Toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle.​—Matt. 9:36. wAF 1/11 8, 9

DAGTEKSTE VIR JULIE

1 Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê.​—Filip. 3:15, NAV. wAF 15/12 9-11

2 As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort. En Jesus antwoord en sê vir hom: Gaan weg agter My, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.​—Luk. 4:7, 8. wAF 1/10 12, 13

3 So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.​—1 Kor. 3:7. wAF 15/8 19-21b

4 Ons worstelstryd is ... teen die bose geeste in die lug.​—Ef. 6:12. wAF 15/10 3, 4a

5 Hy [het] van hulle weggegaan en die dissipels afsonderlik geneem en elke dag in die skool van ’n sekere Tirannus samesprekinge gehou.​—Hand. 19:9. wAF 1/11 16a

6 Dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.​—Ps. 73:28. wAF 15/11 19-21a

7 Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, . . . verkondig die woord.​—2 Tim. 4:1, 2. wAF 15/12 4-6a

8 Wat dink jy, Simon? Van wie neem die konings van die aarde tol of belasting, van hulle seuns of van die vreemdelinge?​—Matt. 17:25. wAF 1/8 6, 7a

9 Alles wat in die wêreld is—die begeerlikheid van die vlees ... is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.​—1 Joh. 2:16. wAF 1/10 10, 11

10 Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei.​—1 Kor. 3:6. wAF 15/8 3, 4b

11 Neem aan die helm van verlossing.​—Ef. 6:17. wAF 15/10 11, 12a

12 Pas op en wees op julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie.​—Luk. 12:15. wAF 15/11 15-17b

13 Hoor! Jou wagte! Hulle verhef die stem.​—Jes. 52:8. wAF 15/3 1-4a

14 Met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.​—Rom. 10:10. wAF 1/9 8-10a

15 ’n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer.​—2 Tim. 2:24, NAV. wAF 1/11 2-4

16 Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy Heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?​—Matt. 24:45. wAF 1/12 12, 13a

17 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.​—Filip. 2:5, NAV. wAF 15/12 10-13

18 Behalwe dit alles neem ... die swaard van die Gees—dit is die woord van God.​—Ef. 6:16, 17. wAF 15/10 13, 14a

19 Die tyd is kort.​—1 Kor. 7:29. wAF 15/11 6-8b

20 Trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem, heilige stad!​—Jes. 52:1. wAF 15/3 3-5

21 Mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus, sodat julle . . . God . . . eendragtiglik uit een mond kan verheerlik.​—Rom. 15:5, 6. wAF 15/4 7, 8c

22 Hulle het die menigte bymekaargeroep en die brief afgelewer. En toe hulle dit gelees het, was hulle bly oor die bemoediging.​—Hand. 15:30, 31. wAF 1/11 5, 6a

23 Nog baie dinge het Ek om aan julle te sê, maar julle kan dit nou nie dra nie.​—Joh. 16:12. wAF 1/8 10, 11a

24 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.​—Ps. 119:97. wAF 1/9 5, 6a

25 ’n Dienskneg van die Here moet . . . vriendelik wees teenoor almal... een wat kwaad kan verdra.​—2 Tim. 2:24. wAF 15/12 9, 10a

26 Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.​—Matt. 4:9. wAF 15/10 6-8

27 Die seën van die Here—dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.​—Spr. 10:22. wAF 15/11 18, 19a

28 Beveel die rykes . . . dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle ’n skat weglê, ’n goeie fondament vir die toekoms.​—1 Tim. 6:17-19. wAF 15/7 9, 10a

29 Dit is nie die geluid van die wat sing van oorwinning nie; dit is ook nie die geluid van die wat sing van neerlaag nie: ek hoor die geluid van beurtgesang.​—Ex. 32:18. wAF 1/5 21, 22c

30 My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.​—Joh. 7:16. wAF 1/11 6,7

31 Jehovah is ’n God van die gerig. Gelukkig is almal wat hom bly verwag.​—Jes. 30:18, NW. wAF 1/12 1-5

DAGTEKSTE VIR AUGUSTUS

1 Wie het die sin van die. Here geken, dat hy Hom sou kan onderrig? Maar ons het die sin van Christus.​—1 Kor. 2:16. wAF 1/9 14-18a

2 Wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê.​—1 Joh. 1:3. wAF 15/7 18

3 As julle die huis ingaan, groet dit; en as die huis dit waardig is, laat julle vrede daarop kom.​—Matt. 10:12, 13. wAF 15/8 16, 17a

4 Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking;... vervul jou bediening.​—2 Tim. 4:5. wAF 15/12 4, 10, 11a

5 Bly [staande] teen die liste van die duiwel.​—Ef. 6:11. wAF 15/10 16, 17a

6 Spreek jy wat by die gesonde leer pas. —Tit. 2:1. wAF 15/11 9, 10a

7 Julle moet ... die broederskap liefhê.​—1 Pet. 2:17. wAF 1/11 11, 13, 14a

8 ’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.​—Joh. 13:34. wAF 15/9 10, 11a

9 Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei. So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.​—1 Kor. 3:6, 7. wAF 15/3 9, 10d

10 Bring die hele tiende na die skathuis, .. . en beproef My tog ... of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle ’n oorvloedige seën sal uitstort nie.​—Mal. 3:10. wAF 15/5 18a

11 Die reg woon in die woestyn, en die geregtigheid hou verblyf in die vrugteboord.​—Jes. 32:16. wAF 15/5 8, 9c

12 Waar kry Hy hierdie wysheid?​—Matt. 13:54. wAF 15/8 8, 9a

13 Alles wat in die wêreld is . . . die begeerlikheid van die oë . . . is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.​—1 Joh. 2:16. wAF 1/10 10, 12

14 [Bid] met alle gebed en smeking by elke geleentheid ... in die Gees.​—Ef. 6:18. wAF 15/10 17-19a

15 Julle moet ... die broederskap liefhê.​—1 Pet. 2:17. wAF 1/11 11, 14, 15a

16 Verwyder tog die slegte mens onder julle uit.​—1 Kor. 5:13. wAF 15/11 6-8a

17 Vir sover as ek ’n apostel van die heidene is, verheerlik ek my bediening.​—Rom. 11:13. wAF 15/12 7, 8

18 Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder.​—Joh. 10:16. wAF 1/4 16, 17c

19 Mense sal... meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God [wees].​—2 Tim. 3: 2, 4. wAF 1/5 1-5c

20 Staan gereed, bly staan en aanskou die redding van die Here by julle.​—2 Kron. 20:17. wAF 1/7 10, 12a

21 Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid.​—Matt. 6:33. wAF 1/10 11, 12a

22 Bly [staande] teen die liste van die duiwel.​—Ef. 6:11. wAF 15/10 15a

23 Gaan met die wyse om, dan word jy wys.​—Spr. 13:20. wAF 1/11 8, 9a

24 Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is.​—Hand. 17:22. wAF 15/8 20, 21a

25 Laat ons voortgaan tot rypheid ... En dit sal ons doen, indien God dit toelaat.​—Hebr. 6:1, 3, NW. wAF 1/6 12, 13b

26 God ... leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.​—Tit. 2:11, 12. wAF 15/11 5, 6a

27 As iemand op die fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels—elkeen se werk sal aan die lig kom.​—1 Kor. 3:12, 13. wAF 1/8 15-18

28 [Jehovah]... U alleen is God.​—Ps. 86:8, 10. wAF 1/4 5-7

29 Laat ons dan . . . aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof.​—Gal. 6:10. wAF 1/10 15, 17a

30 Nou sal die owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word.​—Joh. 12:31. wAF 15/10 8-10

31 Hulle het met ’n groot stem geroep en gesê: Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam!​—Openb. 7:10. wAF 15/8 9-11

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel