Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/85 bl. 8
  • Nuus oor Koninkryksale

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Nuus oor Koninkryksale
  • Ons Koninkryksbediening—1985
Ons Koninkryksbediening—1985
km 10/85 bl. 8

Nuus oor Koninkryksale

1 Daar is die afgelope diensjaar groot vordering gemaak met die bou van Koninkryksale in die Swart veld. Ons is saam met die gemeentes bly wat persele vir hulle sale kon bekom.

2 ’n Praktiese, goedgeboude Koninkryksaal is op 29 Junie 1985 in Itsotseng, ’n dorpie in Bophuthatswana, toegewy. Hierdie gemeente van 77 verkondigers het 9 maande lank daaraan gebou. Die toewyding is deur 309 bygewoon. Die eerste Koninkryksaal in Soweto is in Februarie toegewy, en ’n tweede saal wat deur drie gemeentes gebruik sal word, is amper klaar. Ander Projekte dwarsdeur die land maak ook goeie vordering. Benewens die Streekboukomitees in Durban, Johannesburg, King William’s Town en die Westelike Provinsie, is daar een in die Vaaldriehoek en een in Pretoria gevorm. Hierdie broers verskaf leiding en hulp aan die Gemeentelike boukomitees en het al uitstekende werk verrig.

3 Ons wil julle almal bedank vir die hulp wat julle aan ons Swart broers verleen met die bou van hulle Koninkryksale.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel